Die driehoekige sirkel

Oorsig "Caro Eksteen keer na 12 jaar terug na haar tuisdorp met net een doel voor oë: vergelding. Diegene wat haar as jong tiener uitgebuit, gespot en verwerp het, moet weet hoe dit voel om verneder en verloën te word.

Author:
Uploaded by: Murkka Svensdottir
Filesize: 1 MB